Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:11 Die Boodskap (DB)

Boas sê toe vir haar: “Ek het gehoor van alles wat jy vir jou skoonma gedoen het ná jou man se dood, dat jy bereid was om jou ouers en jou geboorteland prys te gee om hier saam met haar tussen ’n klomp vreemde mense te kom bly.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:11 in konteks