Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:6 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later het Naomi, wat nog steeds in Moab gebly het, gehoor dat die Here dit weer beter laat gaan het in Juda en dat daar weer genoeg kos was. Sy en haar skoondogters besluit toe om terug te gaan na haar eie land.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:6 in konteks