Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:16 Die Boodskap (DB)

Dit is toe dat Rut vir haar sê: “Moenie my vra om om te draai en Ma alleen te los nie, ek sal dit nie doen nie. Ek gaan saam met Ma, waar Ma ook al heen gaan. Daar waar Ma besluit om te bly, sal ek saam met Ma bly. Ma se mense aanvaar ek as my eie mense, en die God wat Ma dien, is ook die God wat ek wil dien.

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:16 in konteks