Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 1:13 Die Boodskap (DB)

Gaan julle wag tot hulle oud genoeg is om mee te trou? Gaan julle die kans om weer ’n goeie man te kry by julle laat verbygaan? Nee, my dogters, dis nie nodig nie. Dis erg genoeg dat ek voel die Here het die rug vir my gedraai. Moenie dit vir my en vir julleself nog swaarder maak nie.”

Lees volledige hoofstuk Rut 1

Kyk Rut 1:13 in konteks