Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:26 Die Boodskap (DB)

Die goue oorringe wat Gideon bymekaargemaak het, het ongeveer twintig kilogram geweeg. Dit het nie eens die ornamente, oorbelle en pers koninklike klere ingesluit nie, en ook nie die kettings wat om die kamele se nekke was nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:26 in konteks