Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:21 Die Boodskap (DB)

Toe sê Sebag en Salmunna vir Gideon: “Maak jy ons self dood. Moenie ’n kind vra om ’n man se werk te doen nie.” Gideon het toe hulle albei self doodgemaak. Hy het hulle kamele se versierings vir homself gevat.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:21 in konteks