Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:10 Die Boodskap (DB)

Teen dié tyd was Sebag en Salmunna al in Karkor. Saam met hulle was ’n leër van ongeveer 15 000 soldate. Dit is al soldate wat oorgebly het van die hele weermag van die mense van die ooste, want 120 000 van hulle beste soldate was reeds dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:10 in konteks