Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:4 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir Gideon: “Daar is nog te veel soldate! Vat hulle af na die fontein toe, daar sal Ek hulle vir jou skei. Ek sal vir jou wys wie moet saamgaan en wie moet bly.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:4 in konteks