Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:15 Die Boodskap (DB)

Toe Gideon die droom en die betekenis daarvan hoor, het hy vir die Here dankie gesê. Hy is toe terug kamp toe. Daar aangekom, het hy vir die Israeliete gesê: “Kom, die Here het klaar vir ons die oorwinning oor die Midianiete gegee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:15 in konteks