Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:12 Die Boodskap (DB)

Die soldate van die Midianiete, die Amalekiete en die mense uit die ooste was so baie dat hulle soos ’n swerm sprinkane daar in die vallei gelyk het. Hulle kamele was so baie soos die sandkorrels van die see, te veel om te tel.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:12 in konteks