Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:1 Die Boodskap (DB)

Jerubbaäl, dit is nou Gideon, en sy soldate het een oggend vroeg opgestaan en tot by die fontein van Garod getrek, waar hulle kamp opgeslaan het. Die Midianiete se kamp was net noord daarvandaan in die vallei naby die koppie met die naam Moreh.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:1 in konteks