Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:9 Die Boodskap (DB)

Ek het julle uit die mag van die Egiptenaars verlos en julle vrygemaak van al die volke wat julle in hierdie land verdruk het. Ek het hulle voor julle uit weggejaag en hulle land vir julle gegee.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:9 in konteks