Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:33 Die Boodskap (DB)

Kort daarna het die Midianiete, die Amalekiete en die mense van die ooste ’n samewerkingsooreenkoms met mekaar gesluit. Hulle het oor die Jordaanrivier getrek en kamp opgeslaan in die vlakte van Jisreël.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:33 in konteks