Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:26 Die Boodskap (DB)

Bou dan ’n behoorlike altaar vir die Here jou God op hierdie heuwel. Gebruik die hout van die Asjerapaal wat jy afgekap het om vuur te maak en offer die bul as ’n brandoffer aan My.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:26 in konteks