Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:21 Die Boodskap (DB)

Die Engel van die Here raak toe met die punt van die stok wat Hy in sy hand gehad het aan die vleis en die brood. Skielik kom daar ’n vlam uit die rots uit wat die vleis en die brood heeltemal verbrand. Toe Gideon weer kyk, was die Engel van die Here weg.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:21 in konteks