Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:19 Die Boodskap (DB)

Gideon is terug huis toe, waar hy ’n jong bokkie gaargemaak en ’n brood gebak het. Vir die brood het hy ongeveer sestien kilogram meel sonder suurdeeg gebruik. Hy het die vleis in ’n mandjie gesit en die sous in ’n bakkie gegooi. Toe gaan hy terug na die Engel onder die eikeboom.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:19 in konteks