Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:15 Die Boodskap (DB)

“Ekskuus, Meneer,” sê Gideon, “maar waarmee moet ek die Israeliete red? My familie is die armste in die stam van Manasse en in my eie gesin is ek nie juis belangrik nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:15 in konteks