Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:11 Die Boodskap (DB)

Daarna het die Engel van die Here onder die eikeboom in Ofra gaan sit wat aan Joas die Abiësriet behoort het. Sy seun Gideon was besig om koring in die parskuip uit te slaan waar die Midianiete hom nie kon sien nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:11 in konteks