Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:30-31 Die Boodskap (DB)

30. Israel het Moab daardie dag onderwerp. Daarna was daar 80 jaar lank vrede in die land.

31. Na Ehud het Anat se seun Samgar Israel van die Filistyne gered deur 600 van hulle met ’n sweep dood te slaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3