Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:22 Die Boodskap (DB)

Die hele swaard, hef en al, het in die koning se maag ingegaan sodat die vet daaroor gepeul het. Die swaard het vasgesit en Ehud het dit net so in die koning gelos.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:22 in konteks