Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:10 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die Here het van hom besit geneem en hy het Israel se leier geword. Hy het teen koning Kusan-Risatajim van Mesopotamië oorlog gemaak en hom met die hulp van die Here verslaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:10 in konteks