Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:5 Die Boodskap (DB)

Die mans van Gibea het in die nag gekom en die huis omsingel waarin ek was. Hulle wou my aanrand. Om die waarheid te sê, hulle wou my doodmaak, maar op die ou end het hulle my byvrou verkrag tot sy dood is.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:5 in konteks