Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:48 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het toe deur die res van die gebied van Benjamin getrek. Hulle het van stad tot stad gegaan en alles, mense, diere, elke lewende ding, doodgemaak. Hulle het elke stad in daardie gebied verbrand.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:48 in konteks