Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:39 Die Boodskap (DB)

Sodra die hoofgroep ’n rookwolk uit die stad uit sien opgaan, moet hulle omdraai. Teen dié tyd het die Benjaminiete wat hulle agtervolg het, reeds die 30 Israeliete doodgemaak en het hulle nog vir mekaar geskree: “Ons verslaan hulle al weer soos die vorige kere!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:39 in konteks