Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:27-28 Die Boodskap (DB)

Destyds was die verbondsark van die Here nog by hulle. Hulle het toe deur die priester Pineas (hy was Eleasar se seun en die kleinseun van Aäron) vir die Here gevra: “Moet ons weer teen ons broers gaan oorlog maak, of moet ons ophou?”Die Here se antwoord was: “Gaan, môre gee Ek hulle in julle mag oor.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:27-28 in konteks