Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:22-23 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het toe teruggegaan Bet-El toe, waar hulle voor die Here gekla en gehuil het tot laat die aand. Toe vra hulle vir die Here: “Moet ons weer teen ons broers gaan oorlog maak?”“Ja, gaan veg teen hulle,” het die Here geantwoord. Hierdie antwoord het hulle weer moed laat skep en hulle is terug stad toe, waar hulle weer die soldate in dieselfde posisies as die vorige dag ontplooi het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:22-23 in konteks