Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:9 Die Boodskap (DB)

Toe hy en sy byvrou en sy dienaar later die middag gereedmaak om terug te gaan, sê sy skoonpa vir hom: “Kyk, dis al amper donker, jy kan maar net sowel nog ’n nag hier oorbly. Slaap hier oor en die geniet die aand saam met ons. Julle kan môre vroeg opstaan en teruggaan huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:9 in konteks