Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:5 Die Boodskap (DB)

Op die vierde dag was die man reeds vroeg op en reg om terug te gaan huis toe. Maar sy skoonpa het vir hom gesê: “Eet eers iets, dit sal jou goed doen. Jy kan mos maar ’n bietjie later vertrek.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:5 in konteks