Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:18 Die Boodskap (DB)

“Ons is op pad terug van Betlehem in Juda af na ’n afgeleë deel in die Efraimsberge,” het die Leviet geantwoord. “Ek is oorspronklik van daar af, maar ek het in Betlehem in Juda gaan kuier. Ons sit hier omdat niemand ons vir die nag ingenooi het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:18 in konteks