Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:16 Die Boodskap (DB)

Later die aand, terwyl hulle nog daar gesit het, het ’n ou man van sy werk op die lande af teruggekom. Hy was afkomstig van die bergagtige gebied van Efraim, maar het nou in Gibea onder die mense van die stam van Benjamin kom bly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:16 in konteks