Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:7 Die Boodskap (DB)

Die vyf mans is toe daar weg en het later by Lajis aangekom. Hulle het opgemerk dat die inwoners ’n sorgvrye lewenswyse gehad het, soos die inwoners van Sidon gewoond was om te doen. Hulle was vredeliewende, rustige mense wat nie gedurig met ander volke moeilikheid gesoek het nie. Hulle was ook welvarend. Hulle het ver van die mense van Sidon af gebly en hulle het ook nie met die ander volke in die omgewing in aanraking gekom nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:7 in konteks