Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:31 Die Boodskap (DB)

Daarna het sy broers en die res van sy familie gekom en sy liggaam kom haal. Hulle het hom teruggevat en hom tussen die dorpe Sora en Estaol in sy pa, Manoag, se graf gaan begrawe. Simson was twintig jaar lank die leier van Israel.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:31 in konteks