Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:24-25 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne was baie bly, en hulle het gesê: “Gaan haal vir Simson dat hy ons kan vermaak!” Nadat hulle hom uit die tronk gehaal het, het hulle hom tussen twee stutpilare van die tempel laat staan. Toe die mense hom so sien staan, het hulle gesing: “Ons god het ons vyand in ons mag oorgegee, die vyand wat ons land verrinneweer het en so baie van ons doodgemaak het!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:24-25 in konteks