Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:2 Die Boodskap (DB)

Die woord het gou die rondte gedoen dat Simson in die omgewing was. Die mense van Gasa het toe die huis omsingel en die hele nag lank vir hom by die stad se hekke gewag. Hulle het doodstil in die donker vir hom gesit en wag en by hulleself gedink: Wag maar, teen dagbreek maak ons hom dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:2 in konteks