Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:17 Die Boodskap (DB)

Hy het toe vir haar die waarheid vertel: “Van my geboorte af is my hare nog nooit gesny nie omdat ek aan God toegewy is. As my hare afgesny word, sal ek net so magteloos wees soos enige ander mens.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:17 in konteks