Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:13 Die Boodskap (DB)

Toe sê Delila vir hom: “Jy het my weer vir die gek gehou deur nie vir my die waarheid te vertel nie. Sê nou regtig vir my waarmee ’n mens jou kan vasmaak!”“Goed,” sê hy vir haar, “jy moet net my sewe haarlokke tussen die materiaal op jou weefstoel inweef en dit met ’n pen vasmaak, dan sal ek net so magteloos wees soos enige ander mens.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:13 in konteks