Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:9 Die Boodskap (DB)

Hy het van die heuning uitgehaal en dit geloop en eet. Toe hy by sy pa-hulle kom, het hy vir hulle ook van die heuning gegee om te eet. Hy het hulle nie vertel dat hy die heuning uit die leeu se karkas gehaal het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:9 in konteks