Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:19 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak en hy is af na Askelon toe. Daar het hy 30 mans doodgemaak, hulle klere uitgetrek en dit vir die mans gegee wat die raaisel uitgelê het. Hy was so kwaad oor wat gebeur het dat hy terug is na sy ouerhuis toe om daar te gaan bly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:19 in konteks