Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:16 Die Boodskap (DB)

Simson se vrou het toe by hom gaan huil en gesê: “Jy het my nie lief nie, jy haat my! Jy het vir my vriende ’n raaisel gevra sonder om eers vir my te sê wat dit beteken.”“Maar ek het dit nie eens vir my pa-hulle vertel nie,” het hy vir haar gesê, “waarom sou ek vir jou die antwoord gee!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:16 in konteks