Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:11-15 Die Boodskap (DB)

11. Na hom was Elon uit Sebulon tien jaar lank Israel se leier.

12. Na sy dood is Elon in Ajalon in die gebied van Sebulon begrawe.

13. Na hom het Hillel se seun Abdon Israel se leier geword. Hy was afkomstig uit Piraton.

14. Hy het 40 seuns en 30 kleinseuns gehad. Hulle het 70 donkies gehad waarop hulle gery het. Hy was agt jaar lank die leier van Israel.

15. Na sy dood is hy in Piraton op die berge van Amalek in die gebied van Efraim begrawe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 12