Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:29 Die Boodskap (DB)

Toe het die Gees van die Here oor Jefta gekom en hy het deur die gebiede van Gilead en Manasse getrek, verby tot by Mispa in Gilead. Van daar af het hy sy weermag teen die Ammoniete uitgelei.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:29 in konteks