Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:13 Die Boodskap (DB)

Die koning van Ammon se antwoord was: “Toe die Israeliete uit Egipte weggetrek het, het hulle my land by my gevat, die hele gebied van die Arnonrivier af tot by die Jabbokrivier en van daar af die hele ent tot by die Jordaanrivier. Al wat ek vra, is dat julle my land in vrede teruggee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:13 in konteks