Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:11 Die Boodskap (DB)

Jefta is toe saam met die leiers van Gilead daar weg. Hy het hulle leier en die aanvoerder van hulle leër geword. In Mispa het Jefta in die teenwoordigheid van die Here alles vir die mense herhaal wat die leiers vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:11 in konteks