Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:35 Die Boodskap (DB)

Daarom het die Amoriete in die dorpe Ajalon en Saälbim en ook by die berg Geres bly woon. Later het die afstammelinge van Josef sterker geword. Toe het hulle die Amoriete gedwing om vir hulle te werk.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:35 in konteks