Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:15 Die Boodskap (DB)

Sy sê toe vir hom: “U het my die droë Suidland gegee. Wil u nie ook vir my ’n paar goeie waterbronne as huweliksgeskenk gee nie?” Hy het toe vir haar fonteine op die heuwels en die vlakte gegee.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:15 in konteks