Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 9:18 Die Boodskap (DB)

Almal wat nie die Here dien nie, se uiteinde is die dood. So ook die volke wat vergeet dat Hy God is. Maar die Here vergeet nooit om elkeen wat sy hulp vra, by te staan nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 9

Kyk Psalms 9:18 in konteks