Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 7:7 Die Boodskap (DB)

Staan asseblief op, Here! Gryp tog in!Word ’n slag kwaad vir daardie spul wat so vol woede teen my baklei.Pas my op. U wil mos hê dat mense reg behandel word.

Lees volledige hoofstuk Psalms 7

Kyk Psalms 7:7 in konteks