Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 7:12 Die Boodskap (DB)

God is ’n eerlike regter. Hy neem altyd die regte besluite.U word kwaad vir mense wat verkeerde dinge doen. As iemand nie sy sondes laat staan en doen wat U wil hê nie, straf U hom.

Lees volledige hoofstuk Psalms 7

Kyk Psalms 7:12 in konteks