Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 6:9-11 Die Boodskap (DB)

9. Julle wat my so sleg behandel, gee pad!Die Here luister na my gebed wanneer ek huil.

10. Die Here het gehoor toe ek huilend by Hom pleit. Hy aanvaar my gebed.

11. Daarom help Hy my.Almal wat niks van my hou nie, sal in die skande kom. Hulle sal vinnig en vol skaamte van my af padgee.

Lees volledige hoofstuk Psalms 6