God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief.Vergewe my al my sonde omdat U u kinders oorlaai met arms vol liefde.Vat my verkeerde dade baie ver van my af weg.